AFGRI
BEAN
24 Apr
-
8351,8
-69,20
CORN
24 Apr
-
3419
-7,00
SOYA
24 Apr
-
8770
-76,00
SUNS
24 Apr
-
9540
-91,00
WEAT
24 Apr
-
6317
46,00
WMAZ
24 Apr
-
5494
-25,00
YMAZ
24 Apr
-
4524
23,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
12 Apr
-
147,35
0,00
Ave Wool - RWS
12 Apr
-
165,25
0,00
Beeste A2/3
12 Apr
-
54,8
-0,71
Beeste AB2/3
12 Apr
-
53,07
0,44
Beeste B2/3
12 Apr
-
46,25
0,44
Beeste C2/3
12 Apr
-
42,64
-1,11
Bevrore Hoender
12 Apr
-
35,3
0,18
Bokkies (onder 30 kg)
12 Apr
-
46,16
0,97
Bokooie
12 Apr
-
40,26
-1,55
Feeder Lamb (Dual Purpose)
12 Apr
-
37,52
-0,51
Groot (meer as 40 kg)
12 Apr
-
42,98
1,77
Hoender (IQF)
12 Apr
-
31,25
-0,02
Medium (30-40kg)
12 Apr
-
43,01
0,09
Mohair
28 Mrt
-
403,04
0,00
Pork Average
12 Apr
-
31,62
0,31
Poultry Average
12 Apr
-
33,96
0,08
Sheep A2/3
12 Apr
-
81,8
-2,12
Sheep AB2/3
12 Apr
-
61,12
-3,11
Sheep B2/3
12 Apr
-
52,62
-2,98
Sheep C2/3
12 Apr
-
52,4
-4,91
Spekvarke
12 Apr
-
31,35
0,40
Varkwors
12 Apr
-
24,22
-0,44
Vars Hoender
12 Apr
-
35,35
0,11
Vleisvarke
12 Apr
-
31,88
0,22
Weaners (200-250kg)
12 Apr
-
31,45
-0,38
Deel

Onteiening: Verslag binnekort bekend

akkreditasie
Foto: Mike Burgess
Foto: Mike Burgess
Die grondwetlike hersieningskomitee sal nog vandeesmaand die laaste mondelinge kommentare oor onteiening sonder vergoeding aanhoor.

Daar was altesaam 120 versoeke om mondelinge kommentaar uit die meer as 700 000 skriftelike kommentare wat ingedien is oor die voorstel dat artikel 25 van die Grondwet gewysig moet word om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak.

Altesaam 42 mondelinge kommentare is reeds gelewer. Nóg 19 kommentare het aangedui dat die betrokke mense of instellings steeds ’n spreekbeurt wil hê.

Een van die organisasies is die PAC, ’n politieke party wat verteenwoordiging in die Parlement het. Hierdie versoek is afgekeur.

Mnr. Lewis Nzimande, medevoorsitter van die komitee, sê die komitee beoog om teen 15 November sy finale verslag te aanvaar. Die verslag sal ’n aanbeveling bevat oor watter rigting die Parlement met die kwessie moet inslaan. Dit sal hopelik op 16 November verskyn in die dokument van die nasionale wetgewer waarin aankondigings, verslae wat ter tafel gelê moet word, en komiteeverslae vervat word.

’n Debat oor die verslag sal na verwagting op 27 of 28 November geskied, waartydens die Nasionale Vergadering sal moet besluit of hy die verslag aanvaar of afkeur.

Die voorlopige verslag oor die openbare verhore wat in die provinsies gehou is, dui reeds aan dat ’n grondwetlike wysiging oorweldigende steun geniet.

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Stem
Landbou.com beplan ’n reeks oor besproeiing. Oor watter onderwerp(e) sal jy meer wil lees?
Kies asb. 'n opsie Oeps! 'n Fout het ingesluip. Probeer asb. weer.
Resultate
Energieverbruik en besparing (sonkrag, automatisering en ander planne)
37% - 23 stemme
Laevolumebesproeiing (drip- en mikrobesproeiing)
19% - 12 stemme
Filtrasie-oplossings
10% - 6 stemme
Kapitaal en finansies: Hoe laat ek somme klop?
14% - 9 stemme
Diefstalbekamping
13% - 8 stemme
Spuitpakkette, watertoediening en druppelverspreiding in spilpuntbesproeiing
6% - 4 stemme
Ander idees? Los enige tyd kommentaar
2% - 1 stemme
Stem
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.21
-0.5%
Rand - Pond
23.95
-0.7%
Rand - Euro
20.56
-0.5%
Rand - Aus dollar
12.48
-0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Platinum
912.40
-0.8%
Palladium
1,005.00
-2.1%
Goud
2,314.58
-0.3%
Silwer
27.17
-0.5%
Brent-ruolie
88.42
+1.6%
Top-40
68,574
+0.8%
Alle aandele
74,514
+0.7%
Hulpbronne 10
60,444
+1.4%
Industriële 25
104,013
+1.2%
Finansiële 15
15,837
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Gemaklike persoon om mee klaar te kom
Ek is maklik om mee oor die weg te kom is eerlik kan n Dame op my hande dra . Hou nie daarvan om alleen te wees Ek hou van n saggeaarde
Kom ons kyk! Almal verdien geluk 💞
Eelik. Opreg. Vriendelik. Hou van mense. My kids my lewe. Hou van kosmaak. Braai en kuier saam my harts mense! Op soek na iemand om saam me oud teword.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot